| Author | Topsy Smith |
| Format | Paperback |
| ISBN | 9780798174602 |
| Pages | 430 |
| Manufacturer | Human & Rousseau (Pty) Ltd |
In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde trompie-stories bevat, word die sproetgesig grootkaptein en die boksombende se avonture voortgesit. Trompie wil 'n seun se krieketkolf leen, maar hy moet mooi met die suinige ryk seun onderhandel om sy kolf vir hom te leen sodat kwaggaberg se seuns kan gaan krieket speel. Die ondeunde trompie het 'n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur trompie en die boksombende se avonture meegevoer word.
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.