| Author | Verna Vels |
| Brand | Unbranded |
| Format | Paperback |
| ISBN | 9780798172738 |
| Pages | 448 |
| Publisher | human & rousseau (pty) ltd |
Hierdie reuse-omnibus bevat al 41 van Verna Vels se oorspronklike liewe Heksie-stories waarin die bekoorlike klein karaktertjie en haar maats, Blommie Kabouter, Karel Kat, Kwaaitjie Kabouter, Koning Rosekransen vele meer weer oud en jonk laat skaterlag met hulle mannewales. Die stories is 'n versameling uit die bundels: Die Liewe Heksie-Omnibus (2002)en ?Liewe Heksie en die rekenaar ?(2001). Vian Oelofsen se pragtige illustrasies laat hierdie klassieke stories en karaktersweer leef!
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.