| Author | biegel paul, hollander carl, hugo daniel |
| Format | paperback |
| Pages | 384 |
| Publisher | protea boekhuis |
| Manufacturer | PROTEA BOEKHUIS |
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Die Klein Kaptein is n kereltjie wat met n skoorsteenpyp, n sinkbad, n stoelpoot en n fietsketting sy skip die Nooitlek weer seevaardig maak. Wanneer die skroef, gemaak van gesmelte bronsmunte, ook klaar is, skep n groot brander die skip van die hoe duin af waar dit gestrand het.
Die avontuurlike tog van die Nooitlek met die Klein Kaptein en sy kamerade Dik Druif, Marinka en Bang Tonie kan nou begin. Hulle vaar oor die oseane, kom by vreemde lande aan en trotseer talle gevare. Al drie dele van die Klein Kaptein se wereldreis is hier in een band gebundel, met illustrasies in volkleur deur Carl Hollander.
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.