| Author | Chris Karsten |
| Format | Paperback |
| ISBN | 9780798172660 |
Die derde boek in die Abel-trilogie. Die polisie word ontbied na n kamer in die Sleep Inn in Bez Valley. Bloed en hare in die bad dui op n slagting, maar daar is geen lyk nie. Wanneer n gelooide en onthaarde vel in formalien gevind word, weet Ella Neser sy is weer op Abel...
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.