| Author | malone vincent, bouchard andre, stassen nicol |
| Format | hardback |
| Pages | 52 |
| Publisher | protea boekhuis |
| Manufacturer | PROTEA BOEKHUIS |
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Het jy al ooit gewonder hoe die wereld was voordat daar skole bestaan het? Wat het mense van hulle wereld geleer? Het hulle gese dat die engeltjies piepie as dit reen? Het hulle geweet van mense soos Napoleon en Paul Kruger?
Was kinders regtig veilig teen 'n onvoorbereide toets?'n Skreeusnaakse boek vir kinders wat verwag dat dinge beter moes wees voordat daar skole was. Die skrywer neem die leser terug na prehistoriese tye waar wiskunde, geskiedenis, musiek en fisika nie regtig saakgemaak het nie. Terselfdertyd herinner dit die leser op humoristiese wyse waarom kinders skool toe moet gaan.
Met groot illustrasies, waterverf met bruin potlood en gepaste raak sinne en uitdrukkings wat die illustrasies telkens aanvul en ironiseer.
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.