| Author | malone vincent, bouchard andre, stassen nicol |
| Format | hardback |
| Pages | 52 |
| Publisher | protea boekhuis |
| Manufacturer | PROTEA BOEKHUIS |
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Het jy al ooit gewonder hoe die wereld gelyk het toe jou pa klein was? Was daar al dinge soos skole, kantore, yskaste en TVs? Hoe het mense vir mekaar sonder e-pos boodskappe gestuur?
Het hulle regtig doodgegaan van iets soos verkoue omdat daar nog nie medisyne was nie? Die skrywer neem die leser terug na prehistoriese tye waar die wereld baie meer primitief en gevaarlik was. Groot illustrasies in waterverf en bruin potlood word telkens met 'n gepaste skreeusnaakse kort sin vergesel.'n Skreeusnaakse boek vir kinders wat vermoed dat hulle pas uit 'n ander wereld kom.
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.