| Author | Riana Scheepers |
| Brand | Unbranded |
| Format | Paperback |
| ISBN | 9780624074281 |
| Pages | 204 |
| Publisher | tafelberg publishers ltd |
| Manufacturer | Tafelberg Publishers Ltd |
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
n Paar jaar na Nuwe Kinderverseboek, saamgestel deur Riana Scheepers en Suzette Kotze-Myburgh, word Gertie Smit, opvoedkundige van Wellington, deel van die span. Hierdie bundel bied n keurversameling verse vir die heel kleintjies (1 tot 3 jaar) en is saamgestel volgens nasionale opvoedkundige vereistes.
Die rympies dek al die onderwerpe wat deel is van kleintjies se leefwereld in maklike, sprankelende Afrikaans.
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.