| Author | Deon Meyer |
| Format | Paperback |
| ISBN | 9780798169462 |
| Pages | 336 |
| Publisher | human & rousseau (pty) ltd |
| Manufacturer | Human & Rousseau (Pty) Ltd |
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Internasionaal gevierde misdaadskrywer Deon Meyer se bundel tydskrifverhale Bottervisse in die jem het in 1997 verskyn. Die versameling was so gewild dat dit keer op keer herdruk is.
Nou word hierdie lekkerleesverhale in n splinternuwe, hersiene gedaante uitgereik. Boonop met vyf verhale wat nog nooit voorheen gebundel is nie, onder andere Die ballade van Robbie de Wee, die storie wat oorsprong gegee het aan die gelyknamige trefferfilm. Hierdie hersiene uitgawe is byna dubbeld so lank soos Bottervisse in die jem.
Elke verhaal ontlok n gevoel van deernis met die karakters, of n uitbundige skaterlag. En die romantiek, hoewel onkonvensioneel, bly nie agterwee nie. Van eerste tot laaste krul die leser se tone van pure leesplesier.
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.