| Author | van de vendel edward, hopman philip, hugo daniel |
| Format | hardback |
| Pages | 120 |
| Publisher | protea boekhuis |
| Manufacturer | PROTEA BOEKHUIS |
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Vir Kix het alles verander toe daar eendag n pragtige wit berghond by hulle aankom. Hy maak vriende met die geheimsinnige hond, wat hy Tom noem. Tom hou daarvan om heeltyd by Kix te wees en dit is vir hom lekker om gedurig gestreel te word.
Maar Kix is bekommerd, want se nou net die eienaar wil Tom terughe? Tydens n spanningsvolle nag moet Kix bewys hoe lief hy vir sy hond is. Hierdie boek is gebaseer op n ware verhaal. Toe Edward van de Vendel by familie in Kanada was, het daar 'n groot, wit hond uit die niet verskyn. Die avontuur wat hulle met die hond beleef het, staan nou in hierdie boek.
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.
Free easy-to-follow course for anyone in South Africa who wants to learn how to start a digital business.