| Author | van niekerk dolf |
| Format | paperback |
| Pages | 128 |
| Publisher | protea boekhuis |
| Manufacturer | PROTEA BOEKHUIS |
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Met hierdie verhaal fokus Dolf van Niekerk weer eens op "die buitestander/outcast". Die buitestander se groot verlange is om nie 'n buitestander te wees nie, maar deur omstandighede is hy gewerp in 'n situasie van eensaamheid waaruit hy nie kan ontsnap nie.
Die grootste behoefte van die buitestander/uithuisige figuur is om "tuis" te kom. Die jong rebel, Diederik Versveld, is 'n buitestander - alleenmens, enkeling, vreemdeling op aarde. Hy is opsoek na lig - hoop, uitkoms, rede. Na sy broer se wrede dood gedurende die 1914-rebellie, begin hy by die goudmyne werk waar hy onwillig betrek word by die mynstakings.
Hy word willoos deur die onstuimigheid van sy tyd rondgeslinger, maar vir hom is daar niks wat 'n standpunt werd is nie - hy is niemand, niks, nerens.
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.
Free easy-to-follow course for anyone in South Africa who wants to learn how to start a digital business.