| Author | van rensburg ewald |
| Format | hardback |
| Pages | 128 |
| Publisher | christian media publishing |
| Manufacturer | Christian Media Publishing |
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Hierdie unieke interaktiewe kleurvol geillustreerde storieboek Bybel wil met die hulp van twee kinderkarakters, Sammy en Amy, kinders tussen die ouderdom 7-10 jaar help om binne in die Bybel te klim asof hulle self daar saam met die Bybelkarakters is.
Op hierdie verbeeldingryke manier sal kinders ontdek hoe relevant die Bybel vandag nog vir hulle lewens is, hoe sinvol geloof is en hoe wonderlik dit is om n kind van God te wees.
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.