| Author | meij mart, de villiers beatrix |
| Format | paperback |
| Pages | 24 |
| Publisher | human & rousseau (pty) ltd |
| Manufacturer | Human & Rousseau (Pty) Ltd |
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Die grootboeke stel die leerders bekend aan n verskeidenheid tekstipes. Die boeke sluit storieteks, eenvoudige feiteteks, rympies, raaisels, grappies en grafiese teks in en is spesiaal ontwikkel om n groot verskeidenheid gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel.
Die moeilikheidsgraad van die Grootboeke neem toe van die eerste maklike herhalende teks in Grootboek 1 tot in Grootboek 16 waar n beroep gedoen word op die leerder se toenemende visuele geletterheid en taalbegrip. Die boeke is spesiaal geskryf om by die ontwikkelingsvlak, ervaringswereld en sin van humor van die Graad 2-leerder te pas.
Hierdie boek sluit aan by die tema Wat ek nodig het om te leef in die leerderboek en onderwysersgids. Dit is ook so ontwikkel dat die boeke in meer as een leessessie gebruik kan word soos dit volledig in die onderrigplanne beskryf word.
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.
Free easy-to-follow course for anyone in South Africa who wants to learn how to start a digital business.