| Author | hoffman mary, asquith ros |
| Format | hardback |
| Pages | 32 |
| Publisher | protea boekhuis |
| Manufacturer | PROTEA BOEKHUIS |
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Welkom in die gesin - hoe jy ook al daar beland het! Hoe het jou gesin jou gekry? Het jy 'n ma en 'n pa, of 'n stiefma, of pleegouers, of miskien twee pappas of twee mammas? Daar is baie soorte gesinne, en hierdie boek verken almal van hulle. 'n Sensitiewe en noodsaaklike boek om die heel belangrikste element van gesinslewe vir selfs die kleinste kinders te verduidelik: dat jy baie, baie welkom is!
Nog 'n uitbundige geselsboek deur die skeppers van die topverkopers Die groot boek van families en Die groot boek van gevoelens.
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.