| Author | donnio sylviane, de monfreid dorothee, stassen nicol |
| Format | hardback |
| Pages | 32 |
| Publisher | protea boekhuis |
| Manufacturer | PROTEA BOEKHUIS |
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Een oggend wil Kareltjie niks eet nie. Mamma Krokodil is bekommerd en vra: "Is jy seker? Wil jy nie een van hierdie heerlike, sagte piesangs he nie?" "Nee dankie, Mamma," antwoord Kareltjie. "Vandag wil ek liewer 'n kind opvreet." "Wat 'n gedagte, Kareltjie!" roep sy ma uit. "Daar groei nie kinders aan piesangbome nie, net piesangs!" Tot nou toe het Mamma Krokodil elke oggend vir Kareltjie lekker piesangs gebring vir ontbyt.
En elke oggend se sy verbaas: "My seun, kyk hoe groot word jy, en mooi! Kyk net daardie tande!
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.