| Author | pedevilla pia, de vaal amelia |
| Format | paperback |
| Model Number | 9781869197001 |
| Pages | 144 |
| Publisher | protea boekhuis |
| Manufacturer | PROTEA BOEKHUIS |
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Merke, gereed, maak! In hierdie boek word nie net tradisionele kunsmateriaal nie, maar sommer ook niksbeduidende weggooigoed ingespan om pragtige geskenke en kreatiewe huisversierings te maak.
Daar's genoeg verskeidenheid om bedrewe handwerkers en entoesiastiese nuwelinge se aandag te hou - en al die projekte kan aangepas word om by jou eie kreatiwiteit, vaardigheid, smaak en sak te pas. Stap-vir-stap-aanwysings met duidelike foto's, slim variasievoorstelle en handige handwerkwenke maak dit die ideale boek om vakansieverveling hok te slaan - of opnuut die kunstenaar in jou wakker te maak.
Boonop bied die "7x7-blitsgids" jou hope idees oor hoe om in 'n japtrap die ideale geskenk of mooimaakding vir 'n vriendin, familielid of jouself op te tower.
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.