| Author | sasner chris |
| Format | paperback |
| Pages | 110 |
| Publisher | protea boekhuis |
| Manufacturer | PROTEA BOEKHUIS |
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Op meesterlike wyse fnuik die Swart Kat selfs die mees formidabele aanslag. Ontvoering, terrorisme, gemene spel - waar avontuur ook al aan 't broei is, betree die Swart Kat onverskrokke en naamloos die misdaadarena.
In hierdie aflewering moet hy keer dat kosbare diamante gesteel word. Die polisie sal natuurlik ook voorbereidings tref, maar hy weet uit ervaring dat dit die Swart Kat sal wees wat die kastaiings uit die vuur sal moet krap.
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.