| Author | taylor sean, shaw hannah, kleyn shane |
| Format | hardback |
| Pages | 32 |
| Publisher | protea boekhuis |
| Manufacturer | PROTEA BOEKHUIS |
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Op 'n dag kom Tannie Frieda nie weer terug nadat sy die vullis gaan uitsit het nie. Wat nou? 'n Klein chinchilla gaan kuier graag by Tannie Frieda het is nou in 'n penarie. Hoe gemaak as daar gevaar is in die lug om die woonstelblok waar sy woon? Dit is 'n lekker spannende boek wat kinders sal laat omblaai tot op die heel laaste bladsy!
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.