| Author | de Vos Philip |
| Format | paperback |
| Pages | 248 |
| Publisher | Protea Boekhuis |
| Manufacturer | PROTEA BOEKHUIS |
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
De Vos ken die kunste, en die mense agter die kunste, so hy kan heerlik spot met die hogere dinge in die lewe. Die bundel bevat 'n hele vertellings oor bekende figure uit die kunstewereld, soos die Karel Schoeman.
Kop op 'n blok is vlymskerp geskryf en die humor (wat dikwels selfspot insluit) is werklik snaaks. Inderwaarheid vorm die teks 'n soort outobiografie van een van die mees geliefde skrywers in Afrikaans.
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.