| Author | inkpen mick, inkpen mick, kleyn shane |
| Format | hardback |
| Pages | 32 |
| Publisher | protea boekhuis |
| Manufacturer | PROTEA BOEKHUIS |
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Wikkels Vark kry 'n verrassingspakkie by 'n partytjie. Hy is so gretig om dit oop te maak, dat hy sy sagte speelding Snoekels aan 'n ballon vasbind, en nie sien wat gebeur nie! Met die oulike Wikkels Vark in die hoofrol, is hierdie 'n oulike verhaal oor skeidingsangs; 'n situasie wat elke ouer en kind sal herken.
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.