| Author | cousins lucy, cousins lucy, kleyn shane |
| Format | paperback |
| Pages | 32 |
| Publisher | protea boekhuis |
| Manufacturer | PROTEA BOEKHUIS |
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Hond is lief vir sy vriende. Hy dink hulle is fantasties. Maar hy dink ook hy is die beste, en hy hou nie op om hulle te vertel nie. So wat gebeur toe sy vriende besluit om hom 'n les te leer deur hom te wys waarin hulle die beste is?
Die skrywer vertel: "Die idee vir hierdie boek het by my ontstaan nadat ek 'n tenniswedstryd gewen het. Ek het dit geniet om heeltyd by vriende en familie te spog, en toe besef ek dat ek dit onder hulle neuse vryf, net soos Hond!
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.