| Author | oxenbury helen, oxenbury helen, kleyn shane |
| Format | paperback |
| Pages | 32 |
| Publisher | protea boekhuis |
| Manufacturer | PROTEA BOEKHUIS |
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Dis my verjaardag en ek gaan 'n koek bak. Ek het eiers, meel, botter, melk, 'n knypie sout, suiker en 'n paar kersies vir bo-op nodig. Kan my dierevriendjies my help? Wat kan nou lekkerder wees as om 'n verjaardagkoek te deel met maatjies wat gehelp het om dit te bak?
Helen Oxenbury is 'n geliefde illustreerder van kinderboeke wat al talle pryse gewen het met haar werk. Hierdie teks is 'n aandoenlike verhaal oor vriendskap en mededeelsaamheid, wat op peuters en kleuters gemik is.
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.