| Author | browne anthony, browne anthony, kleyn shane |
| Format | paperback |
| Pages | 32 |
| Publisher | protea boekhuis |
| Manufacturer | PROTEA BOEKHUIS |
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
In hierdie slim boekie oor die dromende sjimpansee Willie, gee Anthony Browne 'n speelse knik in die rigting van skilders soos Henri Rousseau en Salvador Dali, wie se kunswerke 'n mens dikwels eerder aan drome as aan die werklikheid herinner.
Willie hou daarvan om te droom. Hy droom dat hy 'n filmster is; 'n skilder, 'n balletdanser ...Hy droom van vreeslike monsters en superhelde ...Willie se droomland is 'n galery van wonderlike en magiese prente. Maak die boek oop en kyk self!
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.