| Author | kulot daniela, kulot daniela, stassen nicol |
| Format | hardback |
| Pages | 32 |
| Publisher | protea boekhuis |
| Manufacturer | PROTEA BOEKHUIS |
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Neuskrap is lekker', se Olifant. En Muis stem saam. Net Padda mag nie neuskrap nie. Hoekom nie? Dit is 'n prenteboek vir slim kinders hierdie. Daniela Kulot is in 1966 in Beiere gebore en stel al sedert kindsbeen belang in die skep van kinderboekillustrasies.
Haar deurbraak het in 1996 gekom met Neuskrap is lekker, wat sedertdien in verskeie tale verskyn het. Die onderwerp het groot opspraak by verskeie uitgewers gewek, maar dit het mettertyd duidelik geword dat dit sekere taboes uit die weg geruim het. Maar Daniela is nie altyd provokerend nie. Die meeste van haar kinderboeke handel oor die dag-tot-dag-probleme wat kinders (en volwassenes) ervaar.
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.