| Author | wheatley abigail, de vaal amelia |
| Format | paperback |
| Pages | 96 |
| Publisher | protea boekhuis |
| Manufacturer | PROTEA BOEKHUIS |
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Van die eerste rotstekeninge tot moderne meesterstukke - hierdie boek volg die storie van skilderkuns vanaf die begin van die mensdom tot vandag. Soos wat jy lees, sal jy saam met kunstenaars deur die eeue heen op allerhande fassinerende feite en verstommende staaltjies afkom en 'n hele paar aha-oomblikke beleef.
Maak jou gereed om uit te vind hoe die antieke Grieke waterbestande verf gemaak het, ontdek wie die ikonoklaste was en waarom hulle kunswerke verwoes het en wonder oor Mona Lisa se geheimsinnige glimlag...
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.