| Author | swart keina |
| Format | hardback |
| Pages | 32 |
| Publisher | protea boekhuis |
| Manufacturer | PROTEA BOEKHUIS |
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Arme bleek Bennie Botha het 'n probleem: 'n hoesprobleem om presies te wees. Elke aand hoes hy dat die mure bewe en sy bed kraak. Bleek Bennie is sowaar moeg vir die hoes wat hom so wakker hou elke aand.
Sal hy 'n plan kan maak om daarvan ontslae te raak? Sy ma se stink salf en die dokters se stoommasjientjie help net mooi niks nie. Boonop kla Piet (dis nou Bennie se spinnekopvriend wat ook in Bennie se kamer bly) dat Bennie se gehoes hom uit die slaap hou!
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.