| Author | van daele henri, mertens dominique, de vaal amelia |
| Format | hardback |
| Pages | 240 |
| Publisher | protea boekhuis |
| Manufacturer | PROTEA BOEKHUIS |
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
In hierdie unieke boek bring die baasverteller Henri van Daele 'n besondere versameling sprokies bymekaar. Die sprokies kom uit die verskillende lande waaruit die ses koninginne van Belgie afkomstig was of is.
Sowel bekende as minder bekende verhale en legendes word hier oorvertel. Henri van Daele het dit geskryf vir prinses Elisabeth van Belgie wat in 2001 gebore is. Maar dit is ook vir alle kinders wat daarvan hou om na sprokies te luister of om dit self te lees. Met 'n voorwoord deur Haar Koninklike Hoogheid Prinses Mathilde van Belgie.
Agterin die boek is daar afbeeldings van die ses Belgiese koninginne sedert 1832.
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.