| Author | Johann Lodewyk Marais |
| Format | Paperback |
| ISBN | 9780627022661 |
| Pages | 128 |
| Publisher | Van Schaik Publishers |
| Manufacturer | Van Schaik Publishers |
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Die mens se kommer oor die omgewing is een van die dominante temas van die laaste dekades van die 20ste eeu. In die Weste (en in Europa) het omgewingsbewustheid wyd posgevat en selfs 'n modeverskynsel geword.
Ofskoon daar in bree verband nog nie genoeg begrip vir die mens se bydrae tot die krisis en sy reaksie op die globale veranderinge is nie, geniet hierdie kwessies toenemend aandag in die kunste. Ook in die letterkunde kan die "groen gesprek" as 'n belangrike groeipunt beskou word.
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.