| Author | Adam Small |
| Brand | Unbranded |
| Format | Paperback |
| ISBN | 9780624046233 |
| Model Number | 9780624046233 |
| Pages | 146 |
| Publisher | tafelberg publishers ltd |
| Manufacturer | Tafelberg Publishers Ltd |
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Na sewe jaar word 'n gevreesde bendeleier 'Map' Jacobs op parool vrygelaat en op almal se lippe ontstaan die vraag: het 'Map' verander, of is hy steeds die ou 'Map'? Die drama speel af na die gedwonge verskuiwings vanuit die Kaap na die Vlaktes en belig ook die invloed wat sosiale en maatskaplike euwels op die gemeenskap het.
Dit gee ons 'n blik op die leefwyse van die ontworteldes, hul lief en leed en sommige se desperate hunkering na 'n beter bestaan.
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.