| Author | eloff fritz |
| Format | paperback |
| Pages | 168 |
| Publisher | protea boekhuis |
| Manufacturer | PROTEA BOEKHUIS |
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Die bekende dierkundige Fritz Eloff se bemoeienis met die Kalaharileeu het reeds in 1958 begin toe hy een aand teen sononder die koninklike brul van 'n leeu tussen die rooi duine hoor opklink het.
In toeganklike taal word die Kalaharileeu se fisieke eienskappe, sy habitat, sy plek in die ekosisteem en sy interaksie met die mens dan bespreek. Ten slotte kom ook 'n paar legendariese leeumannetjies en -wyfies aan die bod en besin die skrywer oor die oorlewingskanse van die Kalaharileeu in 'n veranderende wereld.
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.