| Author | wheatley abigail, de vaal amelia |
| Format | paperback |
| Pages | 80 |
| Publisher | protea boekhuis |
| Manufacturer | PROTEA BOEKHUIS |
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Hoe oud is die aarde? Waar kom die son vandaan? As jy graag wetenskaplike antwoorde wil he op vrae soos die, hoef jy nie verder as hierdie boek te soek nie. Op 'n gemaklike verteltrant en met hope foto's en illustrasies neem Die storie van Planeet Aarde die leser op reis deur die geskiedenis: vandat ons blou planeet maar net 'n stoffie was, tot by die komplekse, steeds veranderende planeet wat dit vandag is.
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.