| Author | Hanekom Nicola |
| Format | paperback |
| Pages | 104 |
| Publisher | Protea Boekhuis |
| Manufacturer | PROTEA BOEKHUIS |
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Met die twee dramatekste in hierdie bundel het die talentvolle Nicola Hanekom die teaterganger in die holte van haar hand. In Trippie word die gehoor "passassiers" op 'n busrit deur die Karoo en word 'n warboel van emosies op 'n boeiende en onvoorspelbare wyse oopgevlek. Hol, 'n uitdagende eenvroutoneelstuk, neem die wegholtempo van 'n moderne vrouelewe in oenskou.
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.