| Author | Francois Bloemhof |
| Brand | Unbranded |
| Format | Paperback |
| ISBN | 9780624065760 |
| Pages | 224 |
| Publisher | tafelberg publishers ltd |
| Manufacturer | Tafelberg Publishers Ltd |
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Iets anders! Francois Bloemhof slaan 'n nuwe rigting in met 'n roman gebaseer op 'n draaiboek deur die bekende akteurs Ivan Botha en Donnalee Roberts. Hulle speel in die gelyknamige rolprent en die pad van liefde het meer as net 'n paar kinkels en draaie.
Basson is 'n verwaande jong man wie se pa aan hom 'n lys uitdagende opdragte bemaak as hy die familiebesigheid wil oorneem. Hy het boonop min tyd. Wanneer Basson 'n sorgvrye meisie met haar eie lys onafgehandelde sake ontmoet, gaan sy dinge vir hom makliker of moeiliker maak? Kom vind die antwoord en jou ware noord.
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.