| Author | negrin fabian, stassen nicol |
| Format | hardback |
| Pages | 32 |
| Publisher | protea boekhuis |
| Manufacturer | PROTEA BOEKHUIS |
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Rooikappie en die wolf, die ouma en die jagter. Die karakters van die beroemde fabel is aan almal bekend. Maar uit die illustrasies kan 'n mens egter aanvoel hoe baie die karaktereienskappe van die karakters, die landskappe en die atmosfeer verskil.
Miskien is selfs die afloop van hierdie weergawe anders. Hierdie boek is 'n uitnodiging om nie na die gelui van 'n enkele klok te luister nie; om altyd ander mense se beweegredes te ondersoek. Dis 'n uitnodiging van 'n doodgewone skrywer om oor die ooreenkomste na te dink, en om te laat nadink.
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.