| Author | vendel edward van de, cneut carl, stassen nicol |
| Format | hardback |
| Pages | 32 |
| Publisher | protea boekhuis |
| Manufacturer | PROTEA BOEKHUIS |
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Een miljoen vlinders is 'n verhaal oor grootword, weggaan, verlief word en weer huis toe kom. In die middel van die nag sien Martiens hulle vir die eerste keer: die vlinders wat om sy kop fladder.
Ten minste 'n miljoen van hulle! Martiens weet nie waar die vlinders vandaan kom nie, maar sy ouers weet duidelik iets wat hy nie weet nie. "Dis tyd om te gaan," se hulle, en stuur hom die woud in. Oppad ontmoet Martiens verskeie diere, maar niemand anders sien sy vlinders nie. Die ouer diere het egter 'n vermoede waarheen die vlinders hom wil lei ...en gee vir hom alles wat hy nodig het vir sy reis.
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.