| Author | mortier tine, vermeire kaatje, stassen nicol |
| Format | hardback |
| Pages | 32 |
| Publisher | protea boekhuis |
| Manufacturer | PROTEA BOEKHUIS |
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
'n Wondermooi prenteboek net 'n ontroerende storie oor 'n dogtertjie se besonderse verhouding met haar ouma. Martie is 'n ongeduldige, woelige kind. Alles moet sommer dadelik gebeur.
Nou! Dadelik! Haar ouma is net soos sy en die twee verstaan mekaar goed. Op 'n dag word Ouma siek en sy kan haar woorde nie meer vind nie. Die grootmense behandel die siek vrou asof sy 'n kind is, maar vir Martie is sy steeds die kragtige, pragtige ouma wat net sy verstaan.
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.