| Author | knister, de vaal amelia |
| Format | hardback |
| Pages | 112 |
| Publisher | protea boekhuis |
| Manufacturer | PROTEA BOEKHUIS |
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Die sirkus is hier! Wanneer hulle ma met kaartjies vir die sirkus se galavertoning by die huis aankom, is Lillie en Leon die ene opgewondenheid. Lillie en Leon kan nie wag vir Saterdag nie - want Saterdag gaan hulle sirkus toe!
Maar anders as haar kleinboet, wat tevrede is om oopmond na al wat 'n toertjie is te kyk, jeuk Lillie se hande om deel te neem aan die skouspel. Sal Lillie en haar towerkunsies dit regkry om die sirkusvertoning selfs meer onvergeetlik te maak?
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.