| Author | H.P. Grebe |
| Format | Paperback |
| ISBN | 9780627030215 |
| Pages | 168 |
| Publisher | Van Schaik Publishers |
| Manufacturer | Van Schaik Publishers |
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Met kwessies rondom die wording van Afrikaans in al sy historiese varieteite, lewer Heinrich Grebe in Op die keper beskou oor die ontstaan van Afrikaans 'n kritiese ontleding, samevatting en verwerking van verskillende standpunte en gegewens oor Afrikaans as taal.
Inhoud: Ontstaansteoriee oor Afrikaans; vroee en nuwer standpunte oor Afrikaans; historiese juistheid en teoretiese status; standaard afrikaans en die konstruksie van identiteit Hierdie is die vierde boek in die Talatala-reeks.
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.