| Author | vanden heede sylvia, tjong-khing the, hugo daniel |
| Format | paperback |
| Pages | 150 |
| Publisher | protea boekhuis |
| Manufacturer | PROTEA BOEKHUIS |
Stop! Ons is hier!" roep Haas. Vos sit die tasse neer. "Is jy seker dat dit hier is?" vra hy."Ek sien net sand. En water. En twee bome." Die derde boek in die bekroonde reeks oor Vos en Haas sluit ten opsigte van die leesvlak en die verhaallyn by die vorige twee dele aan. Vos en Haas op die eiland is geskryf in kort sinne, met 'n effens meer gevorderde woordeskat wat rekening hou met die jong leser se begripsvermoe.
Die wisselende lettergroottes ondersteun die intonasie en beklemtoning wanneer daar hardop gelees word.
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.