| Author | serfontein dot |
| Format | paperback |
| Pages | 224 |
| Publisher | protea boekhuis |
| Manufacturer | PROTEA BOEKHUIS |
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Dot Serfontein het Liefde in die kwepertyd as 'n vervolgverhaal in Sarais Marais geskryf. Dit was egter so gewild, dat dit in boekvorm verskyn het gedurende 1960. In hierdie verhaal raak 'n teruggetrokke boer verlief op die foto van 'n hartseer donkerkopnooi in sy bure se huis. 'n Briefwisseling ontstaan en die boer is oortuig dat hy sy trouvrou ontmoet het.
Wanneer sy op die plaas aankom, is die briefskrywer - 'n sagggeaarde blondine met kuiltjies in haar wange - egter glad nie die meisie op die foto nie ...Die boer moet besluit of liefde 'n illusie of werklikheid is.
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.