| Author | van Rensburg Ewald |
| Format | paperback |
| Pages | 24 |
| Publisher | Christian Media Publishing |
| Manufacturer | Christian Media Publishing |
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Hierdie kleurvolle geillustreerde Bybelstories is spesiaal vir Vreugde! Kleuters geskep. Elke verhaal word vergesel deur n gebed, om kinders te help om met God te praat, asook n Christelike waarde wat die storie versterk.
Hierdie boek help kinders om Vreugde! Kleuters te wees. n Vreugde! Kleuter vier die vreugde van Jesus deur n vreugde-vervulde lewe te lei. lees die Bybelstorie en gesels dan oor die storie en Christelike waardes met jou kind, speel die raai-spel en se die gebed saam met jou kind op.
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.