| Author | Buys Sheugnet |
| Format | paperback |
| ISBN | 9781869192174 |
| Pages | 110 |
| Publication Date | 30/04/2008 |
| Publisher | Protea Boekhuis |
Tim-Tam is 'n wintie Australiese worshond met blou oe. Sy menssussies Sarah en Caitlin erf 'n hondebiblioteek en moet Suid-Afrika toe gaan om die erfporsie in besit te neem. En dis net hier waar die moeilikheid begin... Tim-Tam se Afrika-avontuur is 'n lekker humoristiese gesinsverhaal (vertel uit Tim-Tam se oogpunt) wat jonk en oud sal vermaak.
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.