| Manufacturer | Unbranded |
'n Jong man begin werk by 'n apteek in Bloemfontein maar is gou ontnugter deur sy lot. Is werk, eet en slaap al wat die volgende vyftig jaar vir hom voorl*? Wanneer hy afkom op die mistikus Thomas * Kempis se geskrifte, begin hy droom oor 'n asketiese lewe - weg van geldmaak en ambisie.
Op die vooraand van sy reis na 'n Franse klooster, ontdek hy hy het 'n oom wat 'n Katolieke priester geword het, en nou woon in Parys.
'n Aangrypende roman oor 'n pelgrimstog na aanvaarding van die self.What's in the box
1 x Book
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.