| Brand | Unbranded |
| Manufacturer | Unbranded |
Die topverkoperskrywer TJ Strydom vertel die boeiende verhaal van 'n klompie entrepreneurs wat daarin slaag om 'n netwerk van mikrolenerye in 'n uitdagerbank te omskep. Eers neem die ou grotes in die bankwese die Stellenbosse snuiter nie ernstig op nie, maar hulle weet nie wat hulle tref toe di* nuwe finansi*le instelling momentum kry en hul kli*nte op groot skaal afrokkel nie. Met 22 miljoen kli*nte word Capitec die nuwe Suid-Afrika se grootste suksesverhaal.What's in the box
1 x Book
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.