| Brand | Unbranded |
| Manufacturer | Unbranded |
Tomas Goesta Transtroemer (15 April 1931 - 26 Maart 2015) was 'n Sweedse digter wat in 2011 die Nobelprys vir sy poesie ontvang het. Sy poesie het dikwels die lang, koue winters in Swede beskryf en die uitsonderlike natuurskoon van sy land. Dele van sy oeuvre is in meer as sestig tale vertaal. Hy het 'n baie ingrypende invloed gehad op digters en digkuns reg oor die wereld, iets wat nog steeds geld.
Transtroemer het in sy jonger jare heelwat gereis en lande in Asie, Afrika en Europa besoek. Hy het ook bekend geraak in die VSA en daar lesings gelewer. In 1990 het hy 'n beroerte gekry wat hom aan die regterkant verlam het en sy spraak feitlik onverstaanbaar gemaak het. Hy het egter bly skryf daarna.
Transtroemer het sy hele lewe lank klavier gespeel. Na sy beroerte het hy homself geleer om die klavier met sy linkerhand te bespeel. Daar is spesiaal vir hom klavierstukke gekomponeer vir die linkerhand. Talle van sy gedigte is ook deur verskeie komponiste getoonset.FeaturesModel9780620905022Product/Packaging InformationProduct Weight0.5kgProduct Dimensions210mm(L) x 148mm(W) x 15mm(H)Shipping Weight0.5kgShipping Dimensions210mm(L) x 148mm(W) x 15mm(H)
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.