| Author | Spies J.F., Grobler Piet |
| Format | hardback |
| ISBN | 9781869190323 |
| Pages | 43 |
| Publication Date | 01/07/2003 |
| Publisher | Protea Boekhuis |
'n Digbundel vir kleuters uit die pen wan wyle J.F. Spies, vader van die digter Lina Spies. Hierdie buitengewone toevoeging tot Afrikaanse kinderliteratuur se waarde word verhoog deur die bekende kunstenaar Piet Grobler se illustrasie - elke vers en illustrasie 'n kunswerk in eie reg.Spies se liefdevolle inlewing in die kinderw*reld spreek van fyn aanvoeling vir die balans tussen erns, repsek vir kinderkosbaarhede en humor.
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.
Free easy-to-follow course for anyone in South Africa who wants to learn how to start a digital business.