| Brand | Unbranded |
| Manufacturer | Unbranded |
Soos sy debuutbundel, Die heimlike heiligdom, in 2012 uitgegee deur Protea Boekhuis, bevat Die heimlike heiligdom 'n vyftigtal bepeinsende sonnette oor heiliges wat deur die Oos-Ortodokse kerk gekanoniseer is, sowel as bykomende biografiese aantekeninge wat inligting oor die meer onbekende heiliges verskaf.
Hierdie publikasie sluit wat inhoud en vorm betref dus nouliks aan by Die onsienlike son, en die twee bundels kan dus gesien word as 'n eenheid wat saam klem plaas op ritualistiese en meditatiewe gemeenskap met heiliges. Hierdie is diep besinnende, maar ook toeganklike verse wat die leser uitnooi om sy of haar geloofswereld te verbreed.
Features Model 9781485310228 Product/Packaging Information Product Weight 0.5kg Product Dimensions 213mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H) Shipping Weight 0.5kg Shipping Dimensions 213mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.