| Author | Fabrice Lelarge |
| Format | Hardback |
| ISBN | 9781920134228 |
| Pages | 112 |
Beleef prettige avonture saam met dokter Slurp, die verpleeghasies, die hennesuster en die koddige pasiente van die dierehospitaal. As jy jou wil slap lag, moet jy 'n slag gaan by die dierehospitaal gaan inloer. Die verpleeghasies, die hennesusters en dokter Slurp sal jou lagspiere kielie en jou blitsvinnig lagfiks en gesond kry!

Dis die ideale medisyne teen alle kwinte en kwale!
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.