Hier is iets betreklik nuut in Afrikaans: wetenskapfiksie vir volwassenes. Die stories is uiteenlopend, maar deur elk loop die silwer draad van fantasie en wetenskap. Uiteindelik gaan dit natuurlik oor die karakters en Schoombie se gatskop-verteltrant. Hier is n bedrewe skrywer met n verstommende verbeelding aan die woord innovering, spanning en die verrassingselement is op die spyskaart.
Features Model 9781485310938 Product/Packaging Information Product Weight 0.5kg Product Dimensions 213mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H) Shipping Weight 0.5kg Shipping Dimensions 213mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.