This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working daysWikus Lombaard is 'n nice ou. Hy is kaptein van die eerste rugbyspan en met sy dodelike skopskoen het hy sy span al meermale uit die verknorsing gered. En sy meisie, Marissa, is die mooiste in die skool.
En al sukkel Wikus nou so 'n bietjie met die wiskunde, is dit ook nie die ergste nie. Met Marissa by hom en die rugby wat voorle, is dinge doodreg hy weet mos immers waaroor dit gaan in die lewe, veral noudat hy in die vakansie met sy suster se vriendin gevry het behoorlik gevry. All-the-way. Maar in hierdie laaste skooljaar van hom, kort voor sy deelname aan die Cravenweek, loop dinge skeef.
Lelik skeef. Vir die eerste keer ontdek Wikus dat die lewe ook reels het. En dat dit nie net in rugby is dat 'n ou van die veld afgejaag kan word nie.FeaturesSummaryWikus Lombaard is 'n nice ou. Hy is kaptein van die eerste rugbyspan en met sy dodelike skopskoen het hy sy span al meermale uit die verknorsing gered..AuthorKobus MareePublisherHuman & RousseauRelease date20050325Pages90ISBN0-7981-4493-9ISBN 13978-0-7981-4493-3
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.