This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working daysDapper Kinders Van Suid-Afrika eer die bekende en minder bekende heldhaftige kinders in die geskiedenis van Suid-Afrika. Daar word vertel van die koue nag toe Klara Majola haar blinde pa gaan soek het.
Jacobus Lombard onthou die ontberings wat hy as 15-jarige seun op die Dorslandtrek gely het en die dapperheid wat dit gekos het om te oorleef. Die Anglo-Boereoorlog het heelwat kinderhelde opgelewer. Penkoppe (seuns van ongeveer 10-15 jaar) het saam met die Boere op kommando gegaan en in sekere gevalle saam gesneuwel.
Hierdie versameling van 36 verhale gee 'n blik op die heldemoed wat kinders jonger as 16 jaar aan die dag gel het.FeaturesSummaryDapper Kinders Van Suid-Afrika eer die bekende en minder bekende heldhaftige kinders in die geskiedenis van Suid-Afrika.AuthorD. J. KotzePublisherProtea BoekhuisRelease date20100730Pages223ISBN1-86919-346-6ISBN 13978-1-86919-346-1
Loading similar products...
Stay informed about the best deals and price drops. Choose which notifications you'd like to receive from PriceCheck.